Te Eenders Te Anders Elsa Winckler

ISBN:

Published:

Paperback

224 pages


Description

Te Eenders Te Anders  by  Elsa Winckler

Te Eenders Te Anders by Elsa Winckler
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, RTF | 224 pages | ISBN: | 9.70 Mb

Van die Satyn reeks.Soos op agterblad van boek Aileen het lank oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosh en sy weet wat sy wil he: haar eie patisserie. Syt reeds die perfekte perseel gevind, maar die eienaar van die gebou is absoluut,MoreVan die Satyn reeks.Soos op agterblad van boek Aileen het lank oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosh en sy weet wat sy wil he: haar eie patisserie.

Syt reeds die perfekte perseel gevind, maar die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word - n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sy ken darem maniere! Wanneer sy saam met n vriendin n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie.En tog ...

Sys al baie gesoen, onder meer deur n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie...



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Te Eenders Te Anders":


steel-cr.com

©2011-2015 | DMCA | Contact us